top of page
JY WORD UITGENOOI NA
Suzanne 
Cornelius
Francois
van den Heever
EN
SE TROUE

Ons Storie

Wie sou ooit geraai het dat my maandelikse haarsnysessie my sou gehelp het om my trou vrou te ontmoet? Dis presies waar ons storie begin het. By die haarkapper. Daar word gesê - "Love finds you in the strangest places".

 

Oppad kar toe, na afloop van ons eerste "coffee date", sê ek vir Sue - "ek wil jou graag wéér sien." Na elke "date" wou ek haar net méér en méér sien, en sommer gou geweet, ek wil haar vir die res van my lewe sien!

 

Ons "mutual" liefde vir gesels oor interessante dinge, musiek, kuns, natuur, Gin drink, die wêreld sien, en net lekker lag het ons gou naby aan mekaar gebring. Ons het net só vinnig en perfek "geclick" en mekaar mooi gekomplimenteer. Dis iets ongelooflik.

 

Ons verhouding het op so 'n mooi natuurlike en vinnige pas gegroei en ons het gou geweet waarheen ons oppad is - om te trou! Ek het nooit gedink ek sal iemand so besonders, pragtig, slim, met so 'n mooi hart ontmoet nie. Alles wat ek nog altyd wou gehad het, alles in een persoon, so perfek vir my.

 

My liefste Sue, ek is so opgewonde vir alles wat nog voorlê in ons lewenspad voorentoe saam. Ek is so geseënd met jou in my lewe.

— Francois

Ons Storie
Waar
WAAR
Zwavelpoort, Pretoria Oos, Gauteng
DATUM EN TYD
Vrydag
28 Augustus 2026
14:00 vir 14:30
DIE DAG
Rings-Icon.png
Seremonie
15:00
Canapes + Fotos
15:40
Camera.png
Disco ball.png
Onthaal
17:40
Geskenke
Geskenke

Jou teenwoordigheid by ons troue is die grootste geskenk! Maar indien jy steeds ’n geskenk wil gee, sal ons ’n geldjie waardeer, om te spaar vir ons Hollandse avontuur.

Trou
MEER INLIGTING
Hutsmerk
#FranSue

Alhoewel ons lief is vir die kleintjies, wil ons graag hê jy moet ontspan en die dag geniet. Slegs volwassenes asseblief.

Kinders
Kleredrag

FORMEEL (MAAR FUNKY)

Kroeg

Kaart en kontant

Champaign-Glass.png
Ontbyt

R145 per persoon

Daar sal ontbyt beskikbaar wees op die oggend ná die troue teen R145 per persoon. Dui asseblief op julle RSVP aan indien julle ontbyt wil geniet, en betaal die bedrag direk aan Francois sodat hy julle bespreking kan bevestig. Sien bankbesonderhede hieronder.

Ontmoet
Die Gevolg

Ontmoet die spesiale mans en vrouens wat ons voor en op die dag gaan ondersteun.

Countdown
RSVP
RSVP

Asseblief RSVP teen 22.04.2026

Dankie vir jou RSVP!

bottom of page