top of page

VENUE

Venue Nouveau

Pretoria, Gauteng

19/351 Plot, Zwavelpoort, east, Zwavelpoort St, Pretoria, 0084

AKKOMMODASIE

Vanaf R980 per nag

Vir almal wat wil oorslaap die aand, is daar verblyf beskikbaar by die venue by KammaFrans Gastehuis

KammaFrans Gastehuis is binne stapafstand van ons trouvenue, en die perfekte plek om te ontspan voor die groot “ja-woord”. Elke kamer is toegerus met waaiers, verwarmers, tee-en koffiemaakgeriewe, asook WiFi om ’n gerieflike verblyf te verseker.

Klik op die skakel hieronder vir meer inligting, en onthou om betyds te bespreek!

Boek Nou

KammaFrans Guesthouse: Nadia – info@kammafrans.co.za / 082 786 339

Ander Opsies

Akkom

ONTBYT

@ R145 per persoon

Daar sal ontbyt beskikbaar wees op die oggend ná die troue teen R145 per persoon. Dui asseblief op julle RSVP aan indien julle ontbyt wil geniet, en betaal die bedrag direk aan Francois sodat hy julle bespreking kan bevestig. Sien bankbesonderhede hieronder.

bottom of page